Leer Engels :: Les 98 Huur van 'n kamer op Airbnb
Engelse woordeskat
Hoe sê jy in Engels? Is daar 2 beddens in?; Is daar kamerdiens?; Het julle 'n restaurant?; Is etes ingesluit?; Het julle 'n swembad?; Waar is die swembad?; Ons het handdoeke vir die swembad nodig; Kan jy nog 'n kussing vir my bring?; Ons kamer is nie skoongemaak nie; Daar is nie komberse in die kamer nie; Ek moet met die bestuurder praat; Daar is nie warm water nie; Ek hou nie van hierdie kamer nie; Die stort werk nie; Ons wil 'n kamer met lugversorging hê;
1/15
Is daar 2 beddens in?
© Copyright LingoHut.com 470835
Does it have two beds?
Herhaal
2/15
Is daar kamerdiens?
© Copyright LingoHut.com 470835
Do you have room service?
Herhaal
3/15
Het julle 'n restaurant?
© Copyright LingoHut.com 470835
Do you have a restaurant?
Herhaal
4/15
Is etes ingesluit?
© Copyright LingoHut.com 470835
Are meals included?
Herhaal
5/15
Het julle 'n swembad?
© Copyright LingoHut.com 470835
Do you have a pool?
Herhaal
6/15
Waar is die swembad?
© Copyright LingoHut.com 470835
Where is the pool?
Herhaal
7/15
Ons het handdoeke vir die swembad nodig
© Copyright LingoHut.com 470835
We need towels for the pool
Herhaal
8/15
Kan jy nog 'n kussing vir my bring?
© Copyright LingoHut.com 470835
Can you bring me another pillow?
Herhaal
9/15
Ons kamer is nie skoongemaak nie
© Copyright LingoHut.com 470835
Our room has not been cleaned
Herhaal
10/15
Daar is nie komberse in die kamer nie
© Copyright LingoHut.com 470835
The room does not have any blankets
Herhaal
11/15
Ek moet met die bestuurder praat
© Copyright LingoHut.com 470835
I need to speak with the manager
Herhaal
12/15
Daar is nie warm water nie
© Copyright LingoHut.com 470835
There is no hot water
Herhaal
13/15
Ek hou nie van hierdie kamer nie
© Copyright LingoHut.com 470835
I don't like this room
Herhaal
14/15
Die stort werk nie
© Copyright LingoHut.com 470835
The shower does not work
Herhaal
15/15
Ons wil 'n kamer met lugversorging hê
© Copyright LingoHut.com 470835
We need an air-conditioned room
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording