Leer Russies :: Les 124 Die goed waarvan ek hou en nie hou nie
Russiese woordeskat
Hoe sê jy in Russies? Ek hou daarvan om fotos te neem; Ek hou daarvan om kitaar te speel; Ek hou daarvan om te lees; Ek hou daarvan om na musiek te luister; Ek hou daarvan om seëls te versamel; Ek hou daarvan om te teken; Ek hou daarvan om dambord te speel; Ek hou daarvan om 'n vlieër te vlieg; Ek hou daarvan om fiets te ry; Ek hou daarvan om te dans; Ek hou daarvan om te speel; Ek hou daarvan om gedigte te skryf; Ek hou van perde; Ek hou nie daarvan om te brei nie; Ek hou nie daarvan om te verf nie; Ek hou nie daarvan om modelvliegtuie te bou nie; Ek hou nie daarvan om te sing nie; Ek hou nie daarvan om skaak te speel nie; Ek hou nie van bergklim nie; Ek hou nie van insekte nie;
1/20
Ek hou daarvan om fotos te neem
© Copyright LingoHut.com 469111
Мне нравится фотографировать (Mne nravitsja fotografirovatʹ)
Herhaal
2/20
Ek hou daarvan om kitaar te speel
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю играть на гитаре (Ja ljublju igratʹ na gitare)
Herhaal
3/20
Ek hou daarvan om te lees
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю читать (Ja ljublju čitatʹ)
Herhaal
4/20
Ek hou daarvan om na musiek te luister
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю слушать музыку (Ja ljublju slušatʹ muzyku)
Herhaal
5/20
Ek hou daarvan om seëls te versamel
© Copyright LingoHut.com 469111
Мне нравится собирать марки (Mne nravitsja sobiratʹ marki)
Herhaal
6/20
Ek hou daarvan om te teken
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю рисовать (Ja ljublju risovatʹ)
Herhaal
7/20
Ek hou daarvan om dambord te speel
© Copyright LingoHut.com 469111
Мне нравится играть в шашки (Mne nravitsja igratʹ v šaški)
Herhaal
8/20
Ek hou daarvan om 'n vlieër te vlieg
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю запускать змея (Ja ljublju zapuskatʹ zmeja)
Herhaal
9/20
Ek hou daarvan om fiets te ry
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю ездить на велосипеде (Ja ljublju ezditʹ na velosipede)
Herhaal
10/20
Ek hou daarvan om te dans
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю танцевать (Ja ljublju tancevatʹ)
Herhaal
11/20
Ek hou daarvan om te speel
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю играть (Ja ljublju igratʹ)
Herhaal
12/20
Ek hou daarvan om gedigte te skryf
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю писать стихи (Ja ljublju pisatʹ stihi)
Herhaal
13/20
Ek hou van perde
© Copyright LingoHut.com 469111
Я люблю лошадей (Ja ljublju lošadej)
Herhaal
14/20
Ek hou nie daarvan om te brei nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Я не люблю вязать (Ja ne ljublju vjazatʹ)
Herhaal
15/20
Ek hou nie daarvan om te verf nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Я не люблю рисовать (Ja ne ljublju risovatʹ)
Herhaal
16/20
Ek hou nie daarvan om modelvliegtuie te bou nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Я не люблю делать модели самолетов (Ja ne ljublju delatʹ modeli samoletov)
Herhaal
17/20
Ek hou nie daarvan om te sing nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Я не люблю петь (Ja ne ljublju petʹ)
Herhaal
18/20
Ek hou nie daarvan om skaak te speel nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Я не люблю играть в шахматы (Ja ne ljublju igratʹ v šahmaty)
Herhaal
19/20
Ek hou nie van bergklim nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Мне не нравится альпинизм (Mne ne nravitsja alʹpinizm)
Herhaal
20/20
Ek hou nie van insekte nie
© Copyright LingoHut.com 469111
Я не люблю насекомых (Ja ne ljublju nasekomyh)
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording