Leer Russies :: Les 98 Huur van 'n kamer op Airbnb
Russiese woordeskat
Hoe sê jy in Russies? Is daar 2 beddens in?; Is daar kamerdiens?; Het julle 'n restaurant?; Is etes ingesluit?; Het julle 'n swembad?; Waar is die swembad?; Ons het handdoeke vir die swembad nodig; Kan jy nog 'n kussing vir my bring?; Ons kamer is nie skoongemaak nie; Daar is nie komberse in die kamer nie; Ek moet met die bestuurder praat; Daar is nie warm water nie; Ek hou nie van hierdie kamer nie; Die stort werk nie; Ons wil 'n kamer met lugversorging hê;
1/15
Is daar 2 beddens in?
© Copyright LingoHut.com 469085
Там две кровати? (Tam dve krovati)
Herhaal
2/15
Is daar kamerdiens?
© Copyright LingoHut.com 469085
У вас есть обслуживание номеров? (U vas estʹ obsluživanie nomerov)
Herhaal
3/15
Het julle 'n restaurant?
© Copyright LingoHut.com 469085
У вас есть ресторан? (U vas estʹ restoran)
Herhaal
4/15
Is etes ingesluit?
© Copyright LingoHut.com 469085
Питание включено в стоимость? (Pitanie vključeno v stoimostʹ)
Herhaal
5/15
Het julle 'n swembad?
© Copyright LingoHut.com 469085
У вас есть бассейн? (U vas estʹ bassejn)
Herhaal
6/15
Waar is die swembad?
© Copyright LingoHut.com 469085
Где бассейн? (Gde bassejn)
Herhaal
7/15
Ons het handdoeke vir die swembad nodig
© Copyright LingoHut.com 469085
Нам нужны полотенца для бассейна (Nam nužny polotenca dlja bassejna)
Herhaal
8/15
Kan jy nog 'n kussing vir my bring?
© Copyright LingoHut.com 469085
Принесите, пожалуйста, другую подушку? (Prinesite, požalujsta, druguju podušku)
Herhaal
9/15
Ons kamer is nie skoongemaak nie
© Copyright LingoHut.com 469085
Наш номер не убран (Naš nomer ne ubran)
Herhaal
10/15
Daar is nie komberse in die kamer nie
© Copyright LingoHut.com 469085
В номере нет одеял (V nomere net odejal)
Herhaal
11/15
Ek moet met die bestuurder praat
© Copyright LingoHut.com 469085
Мне нужно поговорить с менеджером (Mne nužno pogovoritʹ s menedžerom)
Herhaal
12/15
Daar is nie warm water nie
© Copyright LingoHut.com 469085
У нас нет горячей воды (U nas net gorjačej vody)
Herhaal
13/15
Ek hou nie van hierdie kamer nie
© Copyright LingoHut.com 469085
Мне не нравится этот номер (Mne ne nravitsja ètot nomer)
Herhaal
14/15
Die stort werk nie
© Copyright LingoHut.com 469085
Душ не работает (Duš ne rabotaet)
Herhaal
15/15
Ons wil 'n kamer met lugversorging hê
© Copyright LingoHut.com 469085
Нам нужен номер с кондиционером (Nam nužen nomer s kondicionerom)
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording