Leer Pools :: Les 97 Hotel besprekings
Poolse woordeskat
Hoe sê jy in Pools? Hotelkamer; Ek het 'n bespreking; Ek het nie 'n bespreking nie; Het julle 'n kamer beskikbaar?; Kan ek die kamer sien?; Hoeveel kos dit per nag?; Hoeveel kos dit per week?; Ek sal vir drie weke bly; Ons is hier vir twee weke; Ek is 'n gas; Ons het 3 sleutels nodig; Waar is die hysbak?; Is daar 'n dubbelbed in die kamer?; Het dit 'n privaat badkamer?; Ons wil graag 'n see-uitsig hê;
1/15
Hotelkamer
© Copyright LingoHut.com 468834
Pokój w hotelu
Herhaal
2/15
Ek het 'n bespreking
© Copyright LingoHut.com 468834
Mam rezerwację
Herhaal
3/15
Ek het nie 'n bespreking nie
© Copyright LingoHut.com 468834
Nie mam rezerwacji
Herhaal
4/15
Het julle 'n kamer beskikbaar?
© Copyright LingoHut.com 468834
Czy dysponują Państwo wolnym pokojem?
Herhaal
5/15
Kan ek die kamer sien?
© Copyright LingoHut.com 468834
Czy mogę zobaczyć pokój?
Herhaal
6/15
Hoeveel kos dit per nag?
© Copyright LingoHut.com 468834
Jaka jest cena noclegu?
Herhaal
7/15
Hoeveel kos dit per week?
© Copyright LingoHut.com 468834
Ile to będzie kosztować za tydzień?
Herhaal
8/15
Ek sal vir drie weke bly
© Copyright LingoHut.com 468834
Zatrzymam się na trzy tygodnie
Herhaal
9/15
Ons is hier vir twee weke
© Copyright LingoHut.com 468834
Jesteśmy tutaj na 2 tygodnie
Herhaal
10/15
Ek is 'n gas
© Copyright LingoHut.com 468834
Jestem gościem
Herhaal
11/15
Ons het 3 sleutels nodig
© Copyright LingoHut.com 468834
Potrzebujemy 3 klucze
Herhaal
12/15
Waar is die hysbak?
© Copyright LingoHut.com 468834
Gdzie jest winda?
Herhaal
13/15
Is daar 'n dubbelbed in die kamer?
© Copyright LingoHut.com 468834
Czy w pokoju jest podwójne łóżko?
Herhaal
14/15
Het dit 'n privaat badkamer?
© Copyright LingoHut.com 468834
Czy jest w nim prywatna łazienka?
Herhaal
15/15
Ons wil graag 'n see-uitsig hê
© Copyright LingoHut.com 468834
Chcemy mieć widok na morze
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording