Leer Noorweegs :: Les 97 Hotel besprekings
Noorse woordeskat
Hoe sê jy in Noors? Hotelkamer; Ek het 'n bespreking; Ek het nie 'n bespreking nie; Het julle 'n kamer beskikbaar?; Kan ek die kamer sien?; Hoeveel kos dit per nag?; Hoeveel kos dit per week?; Ek sal vir drie weke bly; Ons is hier vir twee weke; Ek is 'n gas; Ons het 3 sleutels nodig; Waar is die hysbak?; Is daar 'n dubbelbed in die kamer?; Het dit 'n privaat badkamer?; Ons wil graag 'n see-uitsig hê;
1/15
Hotelkamer
© Copyright LingoHut.com 468709
Hotellrom
Herhaal
2/15
Ek het 'n bespreking
© Copyright LingoHut.com 468709
Jeg har en reservasjon
Herhaal
3/15
Ek het nie 'n bespreking nie
© Copyright LingoHut.com 468709
Jeg har ikke noen reservasjon
Herhaal
4/15
Het julle 'n kamer beskikbaar?
© Copyright LingoHut.com 468709
Har dere et rom tilgjengelig?
Herhaal
5/15
Kan ek die kamer sien?
© Copyright LingoHut.com 468709
Kan jeg få se rommet?
Herhaal
6/15
Hoeveel kos dit per nag?
© Copyright LingoHut.com 468709
Hvor mye koster det per natt?
Herhaal
7/15
Hoeveel kos dit per week?
© Copyright LingoHut.com 468709
Hvor mye koster det per uke?
Herhaal
8/15
Ek sal vir drie weke bly
© Copyright LingoHut.com 468709
Jeg blir i tre uker
Herhaal
9/15
Ons is hier vir twee weke
© Copyright LingoHut.com 468709
Vi skal være her i to uker
Herhaal
10/15
Ek is 'n gas
© Copyright LingoHut.com 468709
Jeg er gjest
Herhaal
11/15
Ons het 3 sleutels nodig
© Copyright LingoHut.com 468709
Vi trenger tre nøkler
Herhaal
12/15
Waar is die hysbak?
© Copyright LingoHut.com 468709
Hvor er heisen?
Herhaal
13/15
Is daar 'n dubbelbed in die kamer?
© Copyright LingoHut.com 468709
Har rommet dobbeltseng?
Herhaal
14/15
Het dit 'n privaat badkamer?
© Copyright LingoHut.com 468709
Har rommet privat bad?
Herhaal
15/15
Ons wil graag 'n see-uitsig hê
© Copyright LingoHut.com 468709
Vi vil gjerne ha sjøutsikt
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording