Leer Persies :: Les 71 By 'n restaurant
Persiese woordeskat
Hoe sê jy in Persies? Ons wil 'n tafel vir vier hê; Ek wil graag 'n tafel vir twee bespreek; Kan ek die spyskaart sien?; Wat beveel jy aan?; Wat is ingesluit?; Word dit bedien met 'n slaai?; Wat is die sop van die dag?; Wat is vandag se spesiale aanbiedings?; Wat wil jy graag hê om te eet?; Die nagereg van die dag; Ek wil graag proe hoe smaak 'n streeksgereg; Watter soort vleis het julle?; Ek het 'n servet nodig; Kan jy my nog 'n bietjie meer water gee?; Kan jy my die sout aangee?; Kan jy vir my vrugte bring?;
1/16
Ons wil 'n tafel vir vier hê
© Copyright LingoHut.com 466308
ما یک میز چهار نفره خواهیم
Herhaal
2/16
Ek wil graag 'n tafel vir twee bespreek
© Copyright LingoHut.com 466308
می خواهم یک میز برای دو نفر رزرو کنم
Herhaal
3/16
Kan ek die spyskaart sien?
© Copyright LingoHut.com 466308
ممکن است منو را ببینم؟
Herhaal
4/16
Wat beveel jy aan?
© Copyright LingoHut.com 466308
پیشنهاد شما چیست؟
Herhaal
5/16
Wat is ingesluit?
© Copyright LingoHut.com 466308
ترکیبات آن چیست؟
Herhaal
6/16
Word dit bedien met 'n slaai?
© Copyright LingoHut.com 466308
آیا با سالاد سرو می شود؟
Herhaal
7/16
Wat is die sop van die dag?
© Copyright LingoHut.com 466308
سوپ روز چیست؟
Herhaal
8/16
Wat is vandag se spesiale aanbiedings?
© Copyright LingoHut.com 466308
غذای مخصوص امروزتان چیست؟
Herhaal
9/16
Wat wil jy graag hê om te eet?
© Copyright LingoHut.com 466308
چه چیزی میل دارید؟
Herhaal
10/16
Die nagereg van die dag
© Copyright LingoHut.com 466308
دسر روز
Herhaal
11/16
Ek wil graag proe hoe smaak 'n streeksgereg
© Copyright LingoHut.com 466308
می خواهم یک غذای محلی را امتحان کنم
Herhaal
12/16
Watter soort vleis het julle?
© Copyright LingoHut.com 466308
چه نوع گوشتی دارید؟
Herhaal
13/16
Ek het 'n servet nodig
© Copyright LingoHut.com 466308
من نیاز به یک دستمال سفره دارم
Herhaal
14/16
Kan jy my nog 'n bietjie meer water gee?
© Copyright LingoHut.com 466308
آیا می توانید به من آب بیشتری بدهید؟
Herhaal
15/16
Kan jy my die sout aangee?
© Copyright LingoHut.com 466308
آیا می توانید نمکدان را به من بدهید؟
Herhaal
16/16
Kan jy vir my vrugte bring?
© Copyright LingoHut.com 466308
آیا می توانید برای من میوه بیاورید؟
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording