Leer Nederlands :: Les 71 By 'n restaurant
Nederlandse woordeskat
Hoe sê jy in Nederlands? Ons wil 'n tafel vir vier hê; Ek wil graag 'n tafel vir twee bespreek; Kan ek die spyskaart sien?; Wat beveel jy aan?; Wat is ingesluit?; Word dit bedien met 'n slaai?; Wat is die sop van die dag?; Wat is vandag se spesiale aanbiedings?; Wat wil jy graag hê om te eet?; Die nagereg van die dag; Ek wil graag proe hoe smaak 'n streeksgereg; Watter soort vleis het julle?; Ek het 'n servet nodig; Kan jy my nog 'n bietjie meer water gee?; Kan jy my die sout aangee?; Kan jy vir my vrugte bring?;
1/16
Ons wil 'n tafel vir vier hê
© Copyright LingoHut.com 466058
We hebben een tafel voor vier personen nodig
Herhaal
2/16
Ek wil graag 'n tafel vir twee bespreek
© Copyright LingoHut.com 466058
Ik wil graag een tafel voor twee reserveren
Herhaal
3/16
Kan ek die spyskaart sien?
© Copyright LingoHut.com 466058
Mag ik het menu zien?
Herhaal
4/16
Wat beveel jy aan?
© Copyright LingoHut.com 466058
Wat raadt u aan?
Herhaal
5/16
Wat is ingesluit?
© Copyright LingoHut.com 466058
Wat zit erin begrepen?
Herhaal
6/16
Word dit bedien met 'n slaai?
© Copyright LingoHut.com 466058
Hoort de salade erbij?
Herhaal
7/16
Wat is die sop van die dag?
© Copyright LingoHut.com 466058
Wat is de soep van de dag?
Herhaal
8/16
Wat is vandag se spesiale aanbiedings?
© Copyright LingoHut.com 466058
Wat is de dagschotel?
Herhaal
9/16
Wat wil jy graag hê om te eet?
© Copyright LingoHut.com 466058
Wat zou je willen eten?
Herhaal
10/16
Die nagereg van die dag
© Copyright LingoHut.com 466058
Toetje van de dag
Herhaal
11/16
Ek wil graag proe hoe smaak 'n streeksgereg
© Copyright LingoHut.com 466058
Ik wil een gerecht uit de regio proberen
Herhaal
12/16
Watter soort vleis het julle?
© Copyright LingoHut.com 466058
Wat voor soort vlees heb jij?
Herhaal
13/16
Ek het 'n servet nodig
© Copyright LingoHut.com 466058
Ik heb een servet nodig
Herhaal
14/16
Kan jy my nog 'n bietjie meer water gee?
© Copyright LingoHut.com 466058
Kunt u me nog wat water geven?
Herhaal
15/16
Kan jy my die sout aangee?
© Copyright LingoHut.com 466058
Kunt u me het zout aangeven?
Herhaal
16/16
Kan jy vir my vrugte bring?
© Copyright LingoHut.com 466058
Kun je me fruit brengen?
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording