Leer Arabies :: Les 124 Die goed waarvan ek hou en nie hou nie
Arabiese woordeskat
Hoe sê jy in Arabies? Ek hou daarvan om fotos te neem; Ek hou daarvan om kitaar te speel; Ek hou daarvan om te lees; Ek hou daarvan om na musiek te luister; Ek hou daarvan om seëls te versamel; Ek hou daarvan om te teken; Ek hou daarvan om dambord te speel; Ek hou daarvan om 'n vlieër te vlieg; Ek hou daarvan om fiets te ry; Ek hou daarvan om te dans; Ek hou daarvan om te speel; Ek hou daarvan om gedigte te skryf; Ek hou van perde; Ek hou nie daarvan om te brei nie; Ek hou nie daarvan om te verf nie; Ek hou nie daarvan om modelvliegtuie te bou nie; Ek hou nie daarvan om te sing nie; Ek hou nie daarvan om skaak te speel nie; Ek hou nie van bergklim nie; Ek hou nie van insekte nie;
1/20
Ek hou daarvan om fotos te neem
© Copyright LingoHut.com 464986
أود أن ألتقط الصور (aūd an al-tqṭ al-ṣūr)
Herhaal
2/20
Ek hou daarvan om kitaar te speel
© Copyright LingoHut.com 464986
أود أن أعزف على الغيتار (aūd an aʿzf ʿli al-ġītār)
Herhaal
3/20
Ek hou daarvan om te lees
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب القراءة (aḥb al-qrāʾẗ)
Herhaal
4/20
Ek hou daarvan om na musiek te luister
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب الاستماع إلى الموسيقى (aḥb al-āstmāʿ ili al-mūsīqi)
Herhaal
5/20
Ek hou daarvan om seëls te versamel
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب جمع الطوابع (aḥb ǧmʿ al-ṭwābʿ)
Herhaal
6/20
Ek hou daarvan om te teken
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب الرسم (aḥb al-rsm)
Herhaal
7/20
Ek hou daarvan om dambord te speel
© Copyright LingoHut.com 464986
أود أن ألعب لعبة الداما (aūd an al-ʿb lʿbẗ al-dāmā)
Herhaal
8/20
Ek hou daarvan om 'n vlieër te vlieg
© Copyright LingoHut.com 464986
أود أن ألعب بطائرة ورقية (aūd an al-ʿb bṭāʾirẗ ūrqīẗ)
Herhaal
9/20
Ek hou daarvan om fiets te ry
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب ركوب الدراجة (aḥb rkūb al-drāǧẗ)
Herhaal
10/20
Ek hou daarvan om te dans
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب الرقص (aḥb al-rqṣ)
Herhaal
11/20
Ek hou daarvan om te speel
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب اللعب (aḥb āllʿb)
Herhaal
12/20
Ek hou daarvan om gedigte te skryf
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب أن أكتب قصائد (aḥb an aktb qṣāʾid)
Herhaal
13/20
Ek hou van perde
© Copyright LingoHut.com 464986
أحب الخيول (aḥb al-ẖīūl)
Herhaal
14/20
Ek hou nie daarvan om te brei nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب الخياطة (anā lā aḥb al-ẖīāṭẗ)
Herhaal
15/20
Ek hou nie daarvan om te verf nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب الرسم (anā lā aḥb al-rsm)
Herhaal
16/20
Ek hou nie daarvan om modelvliegtuie te bou nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب عمل نماذج مُصغّرة للطائرات (anā lā aḥb ʿml nmāḏǧ muṣġwrẗ llṭāʾirāt)
Herhaal
17/20
Ek hou nie daarvan om te sing nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب أن أغني (anā lā aḥb an aġnī)
Herhaal
18/20
Ek hou nie daarvan om skaak te speel nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب لعب الشطرنج (anā lā aḥb lʿb al-šṭrnǧ)
Herhaal
19/20
Ek hou nie van bergklim nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب تسلق الجبال (anā lā aḥb tslq al-ǧbāl)
Herhaal
20/20
Ek hou nie van insekte nie
© Copyright LingoHut.com 464986
أنا لا أحب الحشرات (anā lā aḥb al-ḥšrāt)
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording