Leer Arabies :: Les 89 Mediese kantoor
Arabiese woordeskat
Hoe sê jy in Arabies? Ek moet 'n dokter sien; Is die dokter by die spreekkamer?; Kan jy asseblief 'n dokter ontbied?; Wanneer sal die dokter hier wees?; Is jy die verpleegster?; Ek weet nie wat ek het nie; Ek het my bril verloor; Kan jy dit dadelik vervang?; Het ek 'n voorskrif nodig?; Neem jy enige medikasie?; Ja, vir my hart; Dankie vir jou hulp;
1/12
Ek moet 'n dokter sien
© Copyright LingoHut.com 464951
أنا بحاجة إلى الطبيب (anā bḥāǧẗ ili al-ṭbīb)
Herhaal
2/12
Is die dokter by die spreekkamer?
© Copyright LingoHut.com 464951
هل الطبيب في المكتب؟ (hl al-ṭbīb fī al-mktb)
Herhaal
3/12
Kan jy asseblief 'n dokter ontbied?
© Copyright LingoHut.com 464951
من فضلك، هل يمكنك الاتصال بالطبيب؟ (mn fḍlk, hl īmknk al-ātṣāl bālṭbīb)
Herhaal
4/12
Wanneer sal die dokter hier wees?
© Copyright LingoHut.com 464951
متى سيأتي الطبيب؟ (mti sīʾatī al-ṭbīb)
Herhaal
5/12
Is jy die verpleegster?
© Copyright LingoHut.com 464951
هل أنتِ ممرضة ؟ (hl anti mmrḍẗ)
Herhaal
6/12
Ek weet nie wat ek het nie
© Copyright LingoHut.com 464951
أنا لا أعرف ما لدي (anā lā aʿrf mā ldī)
Herhaal
7/12
Ek het my bril verloor
© Copyright LingoHut.com 464951
لقد فقدت نظارتي (lqd fqdt nẓārtī)
Herhaal
8/12
Kan jy dit dadelik vervang?
© Copyright LingoHut.com 464951
يمكنك استبدالها على الفور؟ (īmknk astbdālhā ʿli al-fūr)
Herhaal
9/12
Het ek 'n voorskrif nodig?
© Copyright LingoHut.com 464951
هل أحتاج إلى وصفة طبية؟ (hl aḥtāǧ ili ūṣfẗ ṭbīẗ)
Herhaal
10/12
Neem jy enige medikasie?
© Copyright LingoHut.com 464951
هل تتناول أي دواء؟ (hl ttnāūl aī dwāʾ)
Herhaal
11/12
Ja, vir my hart
© Copyright LingoHut.com 464951
نعم، لقلبي (nʿm, lqlbī)
Herhaal
12/12
Dankie vir jou hulp
© Copyright LingoHut.com 464951
شكرًا لكم على مساعدتكم (škrrā lkm ʿli msāʿdtkm)
Herhaal
Enable your microphone to begin recording
Hold to record, Release to listen
Recording