Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 101 Indiensneming: Aansoek vir werk

Woordeskat

Ek is op soek na werk
I am looking for a job
Mag ek jou CV sien?
May I see your resume?
Hier is my CV
Here is my resume
Is daar verwysings wat ek kan kontak?
Are there references I can contact?
Hier is 'n lys van my verwysings
Here is a list of my references
Hoeveel ondervinding het jy?
How much experience do you have?
Hoe lank het jy in hierdie veld werk?
How long have you been working in this field?
3 jaar
3 years
Ek is 'n matrieksertifikaat
I am a high school graduate
Ek is 'n kollege serifikaat
I am a college graduate
Ek is op soek na 'n deeltydse werk
I am looking for a part time job
Ek wil graag voltyds werk
I would like to work full time
Bied julle 'n mediese fonds aan?
Do you offer health insurance?
Ja, na ses maande in diens
Yes, after six months of working here