Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 91 Vakansie: Insekte

Woordeskat

Ek hou nie van insekte nie
I do not like insects
By (@)
Bee
Is daar altyd so baie vlieë?
Are there always so many flies?
Watter soort spinnekop?
What type of spider?
Wurm
Worm
Vlinder
Butterfly
Liewenheersbesie
Ladybug
Mier
Ant
Ruspe
Caterpillar
Kokkerotte is vuil
Cockroaches are dirty
Dit is 'n insekweerder
This is insect repellent