Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 90 Vakansie: Wilde diere

Woordeskat

Daar is baie paddas hier
There are many frogs here
Eend
Duck
Is dié bokke?
Are those goats?
Kan die papegaai praat?
Can the parrot talk?
Seeskilpad
Turtle
Aap
Monkey
Is die slang giftig?
Is the snake poisonous?
Koei
Cow
Akkedis
Lizard
Muis
Mouse
Krokodil
Crocodile