Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 84 Strand: Wees bedag op die die onderstroom

Woordeskat

Is die strand sanderig?
Is the beach sandy?
Is daar 'n lewensredder?
Is there a lifeguard?
Gedurende watter tye?
During what hours?
Is dit veilig vir kinders?
Is it safe for children?
Is dit veilig om hier te swem?
Is it safe to swim here?
Kan ons hier swem?
Can we swim here?
Is die water koud?
Is the water cold?
Kan ons hier duik sonder gevaar?
Can we dive here without danger?
Is daar 'n gevaarlike onderstroom?
Is there a dangerous undertow?
Hoe laat is hoogwater?
What time is high tide?
Hoe laatis laagwater?
What time is low tide?
Is daar 'n sterk stroom?
Is there a strong current?
Hoe kom ek by die eiland?
How do I get to the island?
Is daar 'n boot wat ons daarheen kan neem?
Is there a boat that can take us there?