Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 66 Restaurant: Kosvoorbereiding

Woordeskat

Hoe is dit voorberei?
How is this prepared?
Gebak
Baked
Gerooster
Grilled
Gebraai
Roasted
Gebraai
Fried
Gesoteer
Sautéed
Gerooster
Toasted
Gestoom
Steamed
Gekap
Chopped
Dit is aangebrand
This is burned
Ontbyt
Breakfast
Middagete
Lunch
Aandete
Dinner
Happie
Snack
Ek is op 'n dieet
I am on a diet
Ek is vegetaries
I am vegetarian
Ek eet nie vleis nie
I don’t eat meat
Ek is allergies vir neute
I am allergic to nuts