Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 64 Restaurant: Bestel kos

Woordeskat

Die vleis is rou
The meat is raw
Ek hou van darvan half gaar
I like it rare
Ek hou van dit medium
I like it medium
Goed gaar
Well-done
Ek wil graag 'n streeksgereg probeer
I would like to try a regional dish
Ek is allergies vir verskillende kosse
I have allergies to different foods
Wat is die bestanddele daarvan?
What ingredients does it have?
Watter soort vleis het julle?
What type of meat do you have?