Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 56 Besigtingsreis: Plekke

Woordeskat

Vulkaan
Volcano
Bergkloof
Canyon
Woud
Forest
Bergreeks
Mountain range
Oerwoud
Jungle
Rivier
River
Skiereiland
Peninsula
Strand
Beach
Moeras
Marsh
Berg
Mountain
Heuwel
Hill
Meer
Lake
Woestyn
Desert
Waterval
Waterfall