Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Engels :: Les 55 In die stad: Vervoer

Woordeskat

Ek benodig 'n huurmotor
I need a taxi
Vervoer
Transportation
Hoeveel is die tarief?
How much is the fare?
Ek moet na die Hyatt-hotel toe gaan
I need to go to the Hyatt hotel
Verkeer
Traffic
Helikopter
Helicopter
Vliegtuig
Airplane
Trein
Train
Metro-stasie
Subway station
Boot
Boat
Fiets
Bicycle
Vragmotor
Truck
Motor
Car
Bus
Bus
Parkeergarage
Parking garage
Parkeermeter
Parking meter