Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Italiaans :: Les 96 Dokter: Om hulp te kry

Woordeskat

Neem twee pille per dag
Prendere due pillole al giorno
Is jy die verpleegkundige?
Sei l’infermiere?
Is dit ernstig?
È grave?
Ek weet nie wat ek het nie
Non so cosa ho
Ek het my bril verloor
Ho perso gli occhiali
Kan jy dit dadelik vervang?
Puoi sostituirli subito?
Het ek 'n voorskrif nodig?
Mi serve la ricetta?
Is daar 'n apteek in dieomgewing?
C’è una farmacia qui vicino?
Ek het iets nodig vir 'nverkoue
Mi serve qualcosa per il raffreddore
Dankie vir jou hulp
Grazie dell’aiuto
Hoeveel skuld ek jou?
Quanto le devo?