Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Italiaans :: Les 1 Begin: Hallo

Woordeskat

Hallo
Ciao
Goeie môre
Buon giorno
Goeie middag
Buon pomeriggio
Goeienaand
Buona sera
Goeie nag
Buona notte
Hoe gaan dit?
Come stai?
Goed, dankie
Bene, grazie
En met jou?
E tu?
Welkom
Benvenuto
Dit is 'n pragtige dag
È una bella giornata
Geniet die dag
Buona giornata
Totsiens
Arrivederci
Sien jou later
A dopo
Sien jou môre
A domani
Verskoon my (waneer jy aan iemand stamp)
Scusa
Kan ek u help?
Serve aiuto?