Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Nederlands :: Les 84 Strand: Wees bedag op die die onderstroom

Woordeskat

Is daar 'n lewensredder?
Is er een strandmeester?
Gedurende watter tye?
Tijdens welke tijden?
Is dit veilig vir kinders?
Is het veilig voor kinderen?
Is dit veilig om hier te swem?
Is het veilig hier te zwemmen?
Kan ons hier swem?
Kunnen we hier zwemmen?
Is die water koud?
Is het water koud?
Kan ons hier duik sonder gevaar?
Kunnen we hier duiken zonder gevaar?
Is daar 'n gevaarlike onderstroom?
Is er een gevaarlijke onderstroom?
Hoe laat is hoogwater?
Hoe laat is het vloed?
Hoe laatis laagwater?
Hoe laat is het eb?
Is daar 'n sterk stroom?
Is er een sterke stroming?
Hoe kom ek by die eiland?
Hoe kom ik bij het eiland?
Is daar 'n boot wat ons daarheen kan neem?
Is er een boot die ons ernaar toe kan nemen?