Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Nederlands :: Les 63 Restaurant: By die tafel

Woordeskat

Drankie
Drankje
Met ys
Met ijs
Lepel
Lepel
Mes
Mes
Vurk
Vork
Glas
Glas
Bord
Bord
Piering
Schotel
Koppie
Kop
Ek benodig 'n servet
Ik heb een servet nodig
Ek wil nie peper hê nie
Ik wil geen peper
Peperpotr
Peperbus
Kan jy my die sout aangee?
Kunt u me de zout aangeven?
Soutpot
Zoutbus