Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Spaans :: Les 92 Vakansie: In die platteland

Woordeskat

In die land
En el campo
Veld
Campo (el)
Skuur
Establo (el)
Plaas
Granja (la)
Boer
Granjero (el)
Trekker
Tractor (el)
Die lug is pragtig
El cielo es bonito
Daar is so baie sterre
Hay muchas estrellas
Dit is 'n volmaan
Es luna llena
Ek is lief vir die son
Yo amo el sol