Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Spaans :: Les 69 Kos: Kruidenierswinkel

Woordeskat

Kruidenierswinkel
Supermercado (el)
Die kruidenierswinkel is oop
El supermercado está abierto
Gesluit
Cerrado
Winkeltrollie
Carrito
Mandlie
Cesta
Het julle rys?
¿Ustedes tienen arroz?
Koop
Comprar
Betaal
Pagar
In watter gangetjie?
¿En qué pasillo?
Slaghuis
Carnicería (la)
Bakkery
Panadería (la)
Waar is die water?
¿En dónde está el agua?