Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Spaans :: Les 46 Hotel: Inboek

Woordeskat

Ek het 'n bespreking
Tengo una reservación
Is daar 'n dubbelbed in die kamer?
¿Tiene el cuarto una cama doble?
Het dit 'n privaat badkamer?
¿Tiene un baño privado?
Ons wil graag 'n see-uitsig hê
Queremos un cuarto con panorama al océano
Ons benodig 3 sleutels
Necesitamos tres llaves
Is daar2 beddens in?
¿Tiene dos camas?
Is daar kamerdiens?
¿Tienen servicio de cuarto?
Is etes ingesluit?
¿Está la comida incluida?
Ek is 'n gas
Yo soy un huésped