Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Spaans :: Les 45 Reis: Aankoms by jou bestemming

Woordeskat

Welkom
Bienvenidos
Hier is my paspoort
Aquí está mi pasaporte
Het jy iets om te verklaar?
¿Tiene algo que declarar?
Ja, ek het iets om te verklaar
Sí, tengo algo que declarar
Nee, ek het niks om te verklaar nie
No, tengo nada que declarar
Ek is op 'n sakebesoek
Estoy aquí de negocios
Ek is met vakansie
Estoy aquí de vacaciones
Ek sal een week hier vertoef
Estaré aquí una semana
Waar kan ek my bagasie kry?
¿Dónde puedo reclamar mi equipaje?
Waar is doeane and aksysns?
¿Dónde está la aduana?
Kan jy my asseblief help met my sakke?
¿Por favor, me puede ayudar con las maletas?
Kan ek jou bagasie-bewys sien?
¿Me permite ver el tiquete de las maletas?