Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Spaans :: Les 44 Reis: Waar gaan jy heen?

Woordeskat

Waar gaan jy heen?
¿Para dónde se dirige usted?
Hoeveel tasse het jy?
¿Cuántas maletas tiene?
Watter eindpuntgebou soek jy?
¿Qué terminal necesita?
Ek wil graag 'n gangsitplek hê
Quisiera un asiento junto al pasillo
Ek wil graag 'n venstersitplek hê
Quisiera un asiento junto a la ventana
Waarom is die vlug vertraag?
¿Por qué el avión está retrasado?
Maak jou veiligheidsgordel vas
Abróchese su cinturón
Kan ek 'n kombers kry?
¿Puedo tener una manta?
Wanneer gaan ons land?
¿A qué hora vamos a aterrizar?