Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Hebreeus :: Les 52 In die stad: Waar is?

Woordeskat

Waar is die bushalte?
איפה תחנת האוטובוס?
Wat is die volgende stop?
מה התחנה הבאה?
Is dit my stop?
האם זו התחנה שלי?
Verskoon my, ek moet hier afklim
תסלח לי, אני צריך לרדת כאן
Waar is die museum?
איפה המוזיאון?
Openbare telefoon
טלפון ציבורי
Is daar 'n telefoongids?
האם יש מדריך טלפון?
Verkoop julle tydskrifte in Engels?
האם אתה מוכר מגזינים באנגלית?
Hoe laat begin die rolprent?
באיזו שעה מתחיל הסרט?
Ek wil graag vier kaartjies hê asseblief
אני רוצה ארבעה כרטיסים בבקשה
Is die rolprent in Engels?
האם הסרט באנגלית?
Springmielies
פופקורן
Waar kan ek 'n apteek kry?
איפה אני יכול למצוא בית מרקחת?
Middestad
מרכז עיר