Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Sweeds :: Les 88 Vakansie: Basiese aktiwiteite

Woordeskat

Ek hou daarvan om dambord te speel
Jag tycker om att spela dam
Ek wil kaarte te speel
Jag vill spela kort
Ek hou nie daarvan om skaak te speel nie
Jag tycker inte om att spela schack
Ek hoef nie na die restaurant te gaan nie
Jag behöver inte gå till restaurangen
Ek hou van om 'n vlieër te vlieg
Jag tycker om att flyga drake
Ek hou nie van bergklim nie
Jag gillar inte bergsklättring
Ek hou daarvan om 'n fiets te ry
Jag tycker om att cykla
Ek wil nie die video-speletjies speel nie
Jag vill inte spela tevespel
Ek hou daarvan om te dans
Jag tycker om att dansa
Ek hou daarvan om te speel
Jag tycker om att leka
Ek moet teruggan huistoe
Jag måste gå hem
Ek moet gaan slaap
Jag behöver gå och lägga mig
Ek hou daarvan om gedigte te skryf
Jag tycker om att skriva dikter