Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Hongaars :: Les 57 Inkopies: Wys my

Woordeskat

Ek gaan inkopies doen
Vásárolni megyek
Waar is die hoofinkopiesentrum?
Hol van a legfontosabb bevásárló rész?
Ek wil na die winkelsentrum gaan
A bevásárlóközpontba szeretnék menni
Kan jy my help?
Tud nekem segíteni?
Ek kyk net
Csak nézem
Kan jy my 'n paar hemde wys?
Tudna mutatni nekem néhány inget?
Waar is die aanpaskamer?
Hol van az öltöző?
Kan ek dit aantrek?
Felpróbálhatom?
Die kleur pas nie by my nie
A szín nem áll jól nekem
Het jy dit in 'n ander kleur?
Van másik színben?
Ek hou van dit
Tetszik
Ek hou nie daarvan nie
Nem tetszik