Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Russies :: Les 47 Hotel: Noodsaaklikhede

Woordeskat

Waar is die hysbak?
Где лифт?
Ek moet met die bestuurder praat
Мне нужно поговорить с управляющим
Die stort werk nie
Душ не работает
Die kamer het geen komberse nie
В номере нет одеял
Kan jy nog 'n kussing vir my bring?
Можете ли вы принести мне еще одну подушку?
Ons kamer is nie skoongemaak nie
Наш номер не убран
Ons benodig handdoeke vir die swembad
Нам нужны полотенца для бассейна
Daar is geen warm water nie
У нас нет горячей воды
Ek hou nie van hierdie kamer nie
Мне не нравится этот номер
Ons wil 'n kamer met lugversorging hê
Мне нужен номер с кондиционером
Ek het nie 'n bespreking nie
Я не бронировал номер