Les vir uitspraak Flitskaarte Woordeskat-vasvra Nulletjies-en-kruisies Omdopkaartjies Luistervasvra

Japannees :: Les 16 Aanwysings: Kom hier

Woordeskat

Net 'n oomblik
chotto ma tte ちょっと待って
Wag hier
koko de ma tte i te kudasai ここで待っていてください
Volg my
watashi no nochi nitsuite ki te kudasai 私の後について来てください
Sy sal jou help
kanojo ga otetsudai shi masu 彼女がお手伝いします
Kom in
douzo o hairi kudasai どうぞお入りください
Sit
o suwari kudasai お座りください
Kom hier
kochira ni ki te kudasai こちらに来てください
Wys my
mise te kudasai 見せてください